Skete en pyne en nie meer lus vir die lewe nie?

Wilna Tromp sê die oefening “verminder styfheid en pyn in my gewrigte en emosioneel jy voel weer lus vir die lewe. Dankie.” 💃🎼

Elizabeth van Zyl sê weer die “Oefening hou my gesond en soepel, en is goed vir my bloedsomloop.

Saretta Breedt “beveel dit regtig aan. Dit gee weer daardie oemf in jou lewe.😀”